Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kannibalisme
Kannibalisme [boodskap #122407] Do, 20 Desember 2018 20:05
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kannibalisme in Brasilië - houtsneewerk deur Theodor de Bry wat Hans Staden se weergawe van sy ballingskap in 1557 uitbeeld.
Kannibalisme in Brasilië - houtsneewerk deur Theodor de Bry wat Hans Staden se weergawe van sy ballingskap in 1557 uitbeeld.
Kannibalisme is die eet van menslike vleis of organe deur ander mense. Iemand wat kannibalisme beoefen word 'n kannibaal genoem. Die term verwys ook na enige lid van 'n spesie wat lede van dieselfde spesie vreet.

Kannibalisme is op verskillende tye in Suidelike Afrika beoefen. Na verwoesting deur Tsjaka se veldtogte, het sekere stamme in die Drakensberg kannibalisme begin beoefen, veral onder Undara, 'n leier van die Amadunge. Dele van die menslike liggaam word soms vir rituele doeleindes geëet, maar hierdie praktyke word oor die algemeen deur beide Westerlinge en die Bantoe verfoei.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Kannaland
Volgende onderwerp: Kannoneiland
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:25:39 MGT 2024