Inligting Boodskappe: 4590 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kannaland is deel van Kaapland tussen Touwsrivier en die Swartberg. Die naam is ontleen van die feit dat daar eens volop elande was. ("Kanna" is Hottentots). Vanwyksdorp is die geografiese hoofdorp van Kannaland.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.