Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kangogrotte
Kangogrotte [boodskap #122405] Do, 20 Desember 2018 19:52
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Kangogrotte is ontsaglike kalksteengrotte naby Oudtshoorn in die Wes-Kaap. Dit is in 1780 ontdek deur J. van Zyl, 'n boer in die Zwartbergreeks. Beskryf deur George Thompson in 1824. Strek 2 myl die berg in. Die presiese grootte is onbekend. Dit is 'n nasionale monument en word beskou as een van Suid-Afrika se grootste natuurwonders. Toegerus met elektriese lig in die dele wat vir die publiek oopgestel is.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Kanarie
Volgende onderwerp: Kannaland
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:52:09 MGT 2024