Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kanarie (Fringillidae)
Kanarie [boodskap #122404] Do, 20 Desember 2018 19:51
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Kaapse Kanarie.
Die Kaapse Kanarie.
Die Kanarie is 'n saadeter of sysie (Fringillidae). Dit is 'n singende voël wat wyd versprei dwarsdeur Suid-Afrika voorkom. Hulle behoort aan vink-familie. (Sien Streepkoppie).

Die Kaapse kanarie (Serinus canicollis) het geelgroen rug en geel bors en word altyd in swerms gesien behalwe wanneer hulle broei. Sy sang is nie so mooi soos die geel kanarie of die klein sysie nie en sy kleur is nie so helder nie. Laasgenoemde is 'n geliefkoosde hokvoël.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Kampsbaai
Volgende onderwerp: Kangogrotte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:45:15 MGT 2024