Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kampkoors (Ingewandskoors)
Kampkoors [boodskap #122401] Do, 20 Desember 2018 18:57
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kampkoors is 'n tradisionele woord vir ingewandskoors (tifus), wat vroeër baie voorgekom het in die vroeë Kimberley en Johannesburg as gevolg van swak watervoorrade.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Kamp
Volgende onderwerp: Kampong
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:47:48 MGT 2024