Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Marimba
Marimba [boodskap #122395] Do, 20 Desember 2018 18:16
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Musikante wat die marimba en 'n kitaar bespeel.
Musikante wat die marimba en 'n kitaar bespeel.
'n Marimba is 'n musiekinstrument wat deur baie Bantoestamme gebruik word. Soos die xilofoon is dit gemaak van stroke hout wat in lengte wissel, maar wat langs 'n reeks kalbasse gespan is wat as klankbord dien. Dit word met 'n hamer bespeel en kan ingewikkelde melodieë voortbring. Dit word veral vir Bantoedanse gebruik en is vroeër 'n "Kafferklavier" genoem.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Kamdeboo
Volgende onderwerp: Bloedblom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:20:48 MGT 2024