Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kamdeboo
Kamdeboo [boodskap #122394] Do, 20 Desember 2018 18:06
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Kamdeboo is 'n koppiesagtige gebied van die distrik Graaff-Reinet wat grens aan die Sneeubergreeks. Naam ontleen van die Kamdeboorivier, 'n Khoikhoiwoord, wat groen hoogtes of heuwels beteken. Die gebied was voorheen bebos en bekend vir 'n soort stinkhout.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Kamanassiedam
Volgende onderwerp: Marimba
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:08:16 MGT 2024