Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Koraalboom (Erythrina caffra)
Koraalboom [boodskap #122390] Do, 20 Desember 2018 16:44
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die koraalboom (Erythrina caffra) is 'n pragtige blomdraende boom wat veral in Oos-Kaapland, Oos-Transvaal en Natal groei. Die helderrooi blomme kom voor die blare uit. Die boom is vroeër die "kaffeboom" genoem. Die Engelse naam is 'Coral Tree'. Sien Ertjiebos.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Sorghum
Volgende onderwerp: Kaffer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:04:09 MGT 2024