Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Buffalo Volunteer Rifles (Kaffrarian Rifles)
Buffalo Volunteer Rifles [boodskap #122385] Do, 20 Desember 2018 07:23
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Buffalo Volunteer Rifles (vroeër die Kaffrarian Rifles, afgekort K.R.) is 'n Suid-Afrikaanse militêre eenheid wat op 20 Desember 1883 in Oos-Londen gestig is. Doen diens in die Langebergveldtog, 1897; die Beleg van Mafeking, 1899, die Beleg van Wepener en dwarsdeur die Tweede Vryheidsoorlog; die Duits-Suidwes-Afrikaanse Veldtog, 1915; en vorm deel van die 4de Suid-Afrikaanse Infanterie-Brigade wat garnisoen gelê het in Tobroek toe die stad in 1942 ingeneem is. Slagspreuk: Nunc Animis ('Nou - met waagmoed!').

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Kalomo
Volgende onderwerp: Wildepruim
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:48:59 MGT 2024