Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kalomo
Kalomo [boodskap #122384] Do, 20 Desember 2018 07:15
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kalomo is 'n dorpsgebied in Zambië tussen Livingstone en Lusaka. Die belangrikste bedrywe is tabak en beesboerdery. Dit lê 4,057 voet bo seespieël en het in die middel van die 1900's 'n bevolking van 80 Blankes, 700 Bantoes en 40 Asiate gehad.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Kalkvis
Volgende onderwerp: Buffalo Volunteer Rifles
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:37:32 MGT 2024