Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kalkoentjie
Kalkoentjie [boodskap #122382] Do, 20 Desember 2018 07:09
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kalkoentjie kan na een van die volgende verwys:

1. Naam vir 'n wilde blom in Wes-Kaapland en Namakwaland, bekend as Gladiolus alatus. Die naam kom waarskynlik van sy vorm.

2. 'n Bruin voël (Macronyx capensis) van die koester- en kwikstertfamilie , met 'n rooi keel, geel onderdele en baie lang kloue. Hy woon op grasagtige grond en in lang klam gras.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Kalkfontein
Volgende onderwerp: Kalkvis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:33:47 MGT 2024