Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kalbas
Kalbas [boodskap #122380] Do, 20 Desember 2018 07:06
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kalbasse
Kalbasse
'n Kalbas is 'n soort pampoen met 'n harde dop. Die dop is tradisioneel gebruik om vloeistof te hou, soos water of bier. Dit kan ook as versiering gebruik word of om allerhande ornamente van te maak.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Kalaharl-woestyn
Volgende onderwerp: Kalkfontein
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:32:36 MGT 2024