Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kakiebos (Tagetes minuta)
Kakiebos [boodskap #122376] Do, 20 Desember 2018 06:54
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Jong kakiebos-plantjie.
'n Jong kakiebos-plantjie.
Kakiebos (Tagetes minuta) is onkruid wat oral in Suid-Afrika aangetref word. Dit is tydens die Tweede Vryheidsoorlog as voer uit Argentiniƫ ingevoer maar het weldra 'n onkruid oral in die land geword. Die wet maak die uitroeiing van hierdie onkruid op lande verpligtend.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Kakamas
Volgende onderwerp: Kgalagadi Vredespark
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:05:57 MGT 2024