Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kakamas
Kakamas [boodskap #122375] Do, 20 Desember 2018 06:51
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kakamas is 'n suksesvolle besproeiingsnedersetting aan die Oranjerivier onderkant Upington. Begin deur die N.G. Kerk ten einde die toestande van die armblankes in die jare 1880 te verbeter. Die grond is besonder vrugbaar en die produkte sluit in sultanas, groente en lusern. Die N14-nasionale pad kruis die Oranjerivier in Kakamas. Die totale bevolking teen die middel van die 1900's was meer as 2,500 Blankes.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Kaiser Wilhelm Goudveld
Volgende onderwerp: Kakiebos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:53:06 MGT 2024