Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kafue
Kafue [boodskap #122373] Do, 20 Desember 2018 06:41
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kafue is 'n dorpsgebied in Zambië; 20 myl ten suide van Lusaka op die wal van die Kafuerivier ('n sytakke van die Zambezirivier). Omstreeks 1905 gestig as 'n halte op die spoorlyn na die Noorde, 3,241 voet bo seespieël. Nywerhede is daar opgerig en na verwagting sal die ontwikkeling van Kariba die dorp se groei aansienlik stimuleer. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 310 Blankes, 820 Bantoes en 50 van ander rasse.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Kadmium
Volgende onderwerp: Kaiser Wilhelm Goudveld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:34:31 MGT 2024