Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kadalie, Clements
Kadalie, Clements [boodskap #122370] Wo, 19 Desember 2018 19:58
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Clements Kadalie was 'n swart vakbondleier. Gebore in Njassaland (Malawi) teen die einde van die 18de eeu. Hy kom na die Unie en vestig hom in Kaapstad waar hy in 1919 deelneem aan die staking van nie-blanke dokwerkers. Hieruit ontwikkel die I.C.U. (Industrial and Commercial Workers Union) waarvan hy die leier was tot die ontbinding van hierdie kragtige organisasie. Kadalie het groot vernuf getoon en het met sowel Kleurling- as Indiër-organisasies saamgewerk. Hy het herhaaldelik met die polisie gebots. Later het hy in Oos-Londen afgetree waar hy in 1951 oorlede is.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Kabeljou
Volgende onderwerp: Kadmium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:37:39 MGT 2024