Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kabeljou (Gadus morhua)
Kabeljou [boodskap #122369] Wo, 19 Desember 2018 19:56
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Kabeljou.
'n Kabeljou.
Kabeljou (Gadus morhua) is 'n bekende vis wat van Walvisbaai tot by Delagoabaai aangetref word, asook by Mauritius en Madagaskar. In Engeland is dit bekend as 'Meagre' of 'Maigre' en as die 'Jewel Fish' vanweë sy blink 'oorbeentjies'. Dit is 'n heerlike eetvis. Die Suid-Afrikaanse hengelrekord is meer as 6 voet.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Kaap Verdiese-eilande
Volgende onderwerp: Kadalie, Clements
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:17:17 MGT 2024