Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kaap Verdiese-eilande
Kaap Verdiese-eilande [boodskap #122368] Wo, 19 Desember 2018 19:54
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Kaap Verdiese-eilande is 'n Portugese argipel teenoor die noordwestelike kus van Afrika, bestaande uit 14 vulkaniese eilande, beset in 1456 deur Alvise Cadamosto vir prins Hendrik die Seevaarder. Sedert dit in 1963 'n aandoenplek geword het vir die Suid-Afrikaanse Lugdiens se oorsese vliegtuie, het Suid-Afrika grotendeels bygedra tot die koste van lughawens. Porto Praia is die hoofstad van die grootste eiland, São Vicente.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Kaap Vals
Volgende onderwerp: Kabeljou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:22:09 MGT 2024