Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kaapse Vlakte
Kaapse Vlakte [boodskap #122365] Wo, 19 Desember 2018 18:34
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Kaapse Vlakte is 'n sanderige gebied wat strek van die Kaapse Skiereiland na die binneland en die grootste gedeelte van die landengte tussen Tafelbaai en Valsbaai dek. Dit strek ongeveer tot in die omgewing van Somerset-Wes. In betreklike onlangse geologiese tydperke was dié vlakte deur die oseaan bedek.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Kaapse Patriotte
Volgende onderwerp: Kaapstad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:59:52 MGT 2024