Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kaapse Kar
Kaapse Kar [boodskap #122361] Wo, 19 Desember 2018 18:22
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Kaapse Kar was 'n stewig-geboude rytuig met twee wiele wat vroeër algemeen in Suidelike Afrika gebruik is. Getrek deur twee perde, kon ses passasiers onder seil- of leertent dra. Meeste Kaapse karre is plaaslik gebou, veral in die Paarl, Wellington, Oudtshoorn, King William's Town, Pietermaritzburg en ander sentrums van die wa-bounywerheid.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Kaapsche Hoop
Volgende onderwerp: Kaapse Klimop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:03:19 MGT 2024