Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kaapsche Hoop (Kaapsehoop)
Kaapsche Hoop [boodskap #122360] Wo, 19 Desember 2018 15:48
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kaapsche Hoop (ook Kaapsehoop) is 'n dorp in die De Kaap-vallei, Oos-Transvaal (Mpumalanga), 25 km van Nelspruit. Dit is in 1884 as 'n goudkamp deur spoeldelwers gestig. Nou 'n belangrike bosbousentrum en bekend vir sy pragtige natuurskoon. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 400 (80 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Kaapprovinsie
Volgende onderwerp: Kaapse Kar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:13:30 MGT 2024