Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kaapprovinsie (Kaapland)
Kaapprovinsie [boodskap #122359] Wo, 19 Desember 2018 15:46
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Kaapprovinsie (kortweg die Kaap of Kaapland, amptelike die Provinsie van die Kaap die Goeie Hoop) is 'n die grootste provinsie van Suid-Afrika. Die provinsie beslaan die gebied wat vroeër bekend was as die Kaapkolonie. Dit strek oor 277,113 vierkante myl, insluitend 'n paar vierkante myl van Marion-eiland, en vroeër ook 374 vierkante myl van Walvisbaai. Dit verteenwoordig byna 60 persent van die totale gebied van die Republiek van Suid-Afrika. Volgens die sensus van 1960 het dit 'n totale bevolking van 5,308,839 gehad. Blankes, 997,377; Bantoes, 2,976,827; Kleurlinge, 1,314,392; Asiate, 20,243.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Kaap Natal
Volgende onderwerp: Kaapsche Hoop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:12:39 MGT 2024