Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kaap Natal
Kaap Natal [boodskap #122358] Wo, 19 Desember 2018 15:35
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kaap Natal is die amptelike vlootnaam vir die Durbanse Bluff, 'n pragtige geografiese gebied in Durban, wat uit sewe voorstede bestaan. In Zoeloe staan dit bekend as isiBululanga of esiBubulungu, wat "lang, ronde rif" beteken.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Kaapmuiden
Volgende onderwerp: Kaapprovinsie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:38:19 MGT 2024