Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kaapmuiden
Kaapmuiden [boodskap #122357] Wo, 19 Desember 2018 15:26
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kaapmuiden is 'n dorp in Oos-Transvaal, so genoem omdat die Kaaprivier hier by die Krokodilrivier aansluit (die woord "muiden" beteken "mond"). In 1895 gestig toe die spoorlyn van Lourenco Marques na Pretoria voltooi is. Nou is dit 'n boerdery en mynsentrum. Gedurende die laaste tydperk van die Tweede Vryheidsoorlog het daar heelwat gevegte plaasgevind en is die brug opgeblaas.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Kaap Maclear
Volgende onderwerp: Kaap Natal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:37:01 MGT 2024