Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kaap Hangklip
Kaap Hangklip [boodskap #122355] Wo, 19 Desember 2018 15:22
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kaap Hangklip is 'n landtong aan die oostekant van Valsbaai in Kaapland, so genoem weens die steil kranse. Vroeër bekend as Kaap Vals. Dit het 'n outomatiese vuurtoring en was eens die wegkruipplek van slawe wat uit die Kaap weggeloop het.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Kaap die Goeie Hoop
Volgende onderwerp: Kaap Maclear
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:25:47 MGT 2024