Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Juta, Sir Henricus Hubertus
Juta, Sir Henricus Hubertus [boodskap #122348] Wo, 19 Desember 2018 14:25
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sir Henricus Hubertus Juta was 'n speaker en regter. Seun van J.C. Juta. Gebore in 1857 in Kaapstad en ontvang opleiding aan die South African College en die Universiteit van Londen. Hy is op 26 Januarie 1880 tot die Inner Temple toegelaat en begin dieselfde jaar in die Kaap praktiseer. In 1894 word hy Prokureur-generaal en van 1896 tot 1898 was hy Speaker van die Kaapse Volksraad. Hy word senior advokaat in 1893 en word in 1913 Regter-president van die Kaapse Provinsiale Afdeling. Hy is in 1920 aangestel in die Appèlafdeling en tree af in 1923. Oorlede op 16 Mei 1930.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: July-Perdewedren
Volgende onderwerp: Juta, Jan Carel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:33:55 MGT 2024