Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Juanasburg
Juanasburg [boodskap #122345] Wo, 19 Desember 2018 14:18
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Juanasburg was 'n dorp aan die Kaapse Oosgrens. Die dorp is in 1848 vir militêre setlaars gestig, maar is op die Kersdag van 1850 verwoes as gevolg van 'n skielike strooptog deur swartes. Dit was vernoem na lady Juana Smith, die Spaanse eggenote van goewerneur sir Harry Smith.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Joubertina
Volgende onderwerp: Jukskei
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:31:20 MGT 2024