Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Joubertina
Joubertina [boodskap #122344] Wo, 19 Desember 2018 14:14
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Joubertina is 'n dorp naby Humansdorp in die Kaapprovinsie. Vernoem na die Joubert-familie wat 'n prominente rol daar gespeel het. Gestig in 1907. Dit is hoofsaaklik 'n vrugtesentrum.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Joubert, Generaal Petrus Jacobus
Volgende onderwerp: Juanasburg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:03:25 MGT 2024