Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Joubert, Generaal Francois Gerhardus
Joubert, Generaal Francois Gerhardus [boodskap #122342] Wo, 19 Desember 2018 14:09
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Generaal Francois Gerhardus Joubert was 'n Boere generaal. In 1827 in die Kaapkolonie gebore. Trek na Transvaal as 'n volgeling van A.W.J. Pretorius en is verkies tot die Volksraad. Word 'n leier in die Eerste Vryheidsoorlog en was op 17 Desember 1880 bevelvoerder tydens die hinderlaag waarin kolonel Anstruther sy manne by Bronkhorstspruit gelei het. Oorlede in 1903.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Pongolapoortdam
Volgende onderwerp: Joubert, Generaal Petrus Jacobus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:09:19 MGT 2024