Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Jorissen, Eduard Johan Pieter
Jorissen, Eduard Johan Pieter [boodskap #122340] Wo, 19 Desember 2018 14:02
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Eduard Johan Pieter Jorissen was 'n regter en staatsman in die Suid-Afrikaanse Republiek. In 1829 in Zwolle, Holland gebore. Laat vaar sy sy loopbaan as predikant in 1868 om joernalis te word. Vergesel T.F. Burgers, President van die Suid-Afrikaanse Republiek, in 1875 na Holland. Keer die volgende jaar terug en begin met sy studies in die regte. In 1878 word hy Staatsprokureur. Hy vergesel die Onafhanklikheidsafvaardiging in 1879 na Engeland. Neem deel in die vredesonderhandelings na Amajuba en was regter van 1888 tot 1900. Oorlede in 1912.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Jonker-diamant
Volgende onderwerp: Pongolapoortdam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:23:14 MGT 2024