Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Jonker-diamant
Jonker-diamant [boodskap #122339] Wo, 19 Desember 2018 14:00
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Jonker-diamant is die vierde grootste steen op rekord (726 karaat, onafgewerk). Op 17 Januarie 1934 deur Jacobus Jonker, 'n delwer, op die plaas Elandsfontein naby Pretoria gevind. Gesny in 12 pragstene van 5-3 tot 142-9 karaat, onafgewerk.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Jones, Sydney Twentyman
Volgende onderwerp: Jorissen, Eduard Johan Pieter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:25:29 MGT 2024