Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Jones, Sydney Twentyman
Jones, Sydney Twentyman [boodskap #122338] Wo, 19 Desember 2018 13:59
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sydney Twentyman Jones was die Regter-president, Oostelike Distriktehof. Gebore in 1849 in Kaapstad en ontvang opleiding aan die South African College en Cambridge. In 1874 toegelaat en praktiseer in Kaapstad tot sy aanstelling in 1882 tot die regbank van die Hoërhof van Griekwaland. In 1887 word hy verplaas na die Oostelike Distrikte-hof en word Regter-president in 1901. Sy belangstellings het sport en opvoedkunde ingesluit. Hy was stigter van die Villagers-Rugbyklub. Oorlede in 1913.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Jones, Senator John David Rheinall
Volgende onderwerp: Jonker-diamant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:54:30 MGT 2024