Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Dorie-snapper (Lutjanus fulviflamma)
Dorie-snapper [boodskap #122332] Wo, 19 Desember 2018 07:06
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Dorie-snapper of Johnny (Lutjanus fulviflamma) is 'n vis aangetref by die kus van Natal, Oos-Afrika tot by die Stille Suidsee. Ongeveer 12 duim lank. Sien Snapper.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Janbruin
Volgende onderwerp: Johnson, Majoor Frank
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:59:57 MGT 2024