Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Joel, Wolf
Joel, Wolf [boodskap #122328] Di, 18 Desember 2018 19:55
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Wolf Joel was 'n mynmagnaat. Neef van Barney Barnato en broer van S.B. Joel. In 1864 in Londen gebore. Hy kom in 1889 na Suid-Afrika en was 'n gewilde figuur in die vroeë Johannesburg. In 1898 het die Duitse avonturier, Von Veltheim, probeer om hom in 'n komplot te dwing om president Kruger te ontvoer. Toe hy weier, skiet Von Veltheim hom in sy kantoor dood. Hy het £2,000,000 nagelaat.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Joel, Solomon Barnato
Volgende onderwerp: Johannesburg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:18:31 MGT 2024