Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Joel, Jack Barnato
Joel, Jack Barnato [boodskap #122326] Di, 18 Desember 2018 19:51
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Jack Barnato Joel was 'n mynmagnaat en die broer van S.B. Joel. Gebore in Londen in 1862. Hy sluit by die maatskappy, Barnato Broers, aan maar keer kort daarna terug na Engeland. Hy was 'n bekende resiesperdeienaar en sportman. In 1911 wen hy die Derby met 'n perd genaamd 'Sunstar'. Oorlede in 1940.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Jood
Volgende onderwerp: Joel, Solomon Barnato
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:52:11 MGT 2024