Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Jeppe High School
Jeppe High School [boodskap #122322] Di, 18 Desember 2018 17:54
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Jeppe High School is die naam gegee aan afsonderlike skole vir seuns en meisies in die Johannesburgse voorstad met daardie naam. Dit is in 1897 as enkel eenheid onder die naam Jeppestown Grammar School geopen. Het in 1915 na huidige terrein verskuif en is in 1924 verdeel. Dit het Suid-Afrikaanse geskiedenis gemaak deur vyf Springbokke in een jaar en vier in 'n ander uit hul krieketspan te lewer.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Jeffreysbaai
Volgende onderwerp: Jessievale
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:11:44 MGT 2024