Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Jeffreysbaai
Jeffreysbaai [boodskap #122321] Di, 18 Desember 2018 17:53
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Jeffreysbaai is 'n kusoord naby Port Elizabeth. Vernoem na 'n vroeë handelaar in daardie gebied in die jare 1850. Bekend vir sy pragtige skulpe. Visnywerheid. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 700 (250 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Jarvis, Hercules Crosse
Volgende onderwerp: Jeppe High School
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:14:10 MGT 2024