Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Jardine, Majoor William
Jardine, Majoor William [boodskap #122318] Di, 18 Desember 2018 14:26
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Majoor William Jardine was 'n Suid-Afrikaanse boekversamelaar en oudheidkundige. Gebore in 1867 in Kaapstad. Ontvang opleiding aan die South African College en in Engeland. Nadat hy afgetree het as sakeman het hy een van die beste Africana-biblioteke in Suid-Afrika opgebou. Dit is deur die Unie-regering aangekoop en in die Parlementsbiblioteek bewaar. Hy het met 'n tweede biblioteek begin, gelykstaande aan die eerste een, en dit op sy landgoed, Applegarth, naby Sir Lowry's-pas gehuisves. Oorlede in 1948.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Jan-van-gent
Volgende onderwerp: Jarvis, Hercules Crosse
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:54:50 MGT 2024