Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Jansenville
Jansenville [boodskap #122316] Di, 18 Desember 2018 14:23
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Jansenville is 'n dorp aan die Sondagsrivier, naby Graaff-Reinet in Kaapland. In 1854 gestig. Daar word algemeen aanvaar dat die laaste Hollandse Goewerneur onder die Bataafse Republiek, generaal J.W. Janssens, die plek sy naam gegee het. Dit is egter nie duidelik waarom dit dan met 'n enkel 's' gespel word nie. Dit is 'n welvarende wolsentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,830 (840 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Jansen, Dr. Ernest George
Volgende onderwerp: Jan-van-gent
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:54:41 MGT 2024