Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Jakkalsvoël (Buteo)
Jakkalsvoël [boodskap #122308] Di, 18 Desember 2018 06:36
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Langbeenjakkalsvoël.
'n Langbeenjakkalsvoël.
Jakkalsvoëls (Buteo) is 'n genus van voëls in die familie van ouwêreldse aasvoëls (Accipitridae). Hulle is medium tot redelik groot roofvoëls met 'n robuuste lyf en breë vlerke. Die jakkalsvoël jag klein soogdiere, ander voëls, reptiele en paddas en sal ook op dooie diere voed. Hulle broei gedurende die wintermaande. Die grootste kuiken maak die kleiner kuiken dood om die volle aandag van sy ouers te kry en sodoende sy kanse op oorlewing te verhoog. Die Kain en Abel-gewoonte kom ook by ander arende (soos die Witkruisarend) voor. Sien ook Arend.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Jakkals
Volgende onderwerp: Jakobs, Petrus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:07:32 MGT 2024