Inligting Boodskappe: 4590 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Jakkals.
Die jakkals (Canis aurens) is 'n nagtelike soogdier met 'n vosagtige gesig en bosagtige stert. Is grysgeel van kleur. Jag in 'n trop. So wyd versprei in Suid-Afrika en so verwoestend onder vee dat die Regering op 'n tyd 'n beloning betaal het vir elke dier wat doodgemaak word. Sien Soogdiere en Vos.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.