Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Jacobsdal
Jacobsdal [boodskap #122301] Di, 18 Desember 2018 06:17
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Jacobsdal is 'n klein dorp aan die Modderrivier nie ver van Kimberley af nie, maar in die Oranje-Vrystaat. Bekend vir sy soutpanne. Die naam kom van die oorspronklike plaaseienaar, C.J. Jacobs. Dit is in 1858 uitgelê. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,600 (545 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Jacobs, Simeon
Volgende onderwerp: Jagersfontein
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:42:46 MGT 2024