Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Isandhlwana
Isandhlwana [boodskap #122297] Di, 18 Desember 2018 04:49
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Isandhlwana is 'n berg in Natal. In Zoeloe 'Die Klein Handjie' of 'Die Derde Maag van 'n Koei' weens die beweerde ooreenkoms. Hier het een van die grootste rampe in die Britse militêre geskiedenis voorgekom toe 'n hele leër op 22 Januarie 1879 deur die Zoeloemagte van Cetshwayo omsingel en uitgewis is. Meer as 770 Britte het gesneuwel. 'n Paar honderd Zoeloes het ook geval, maar daar kon nooit sekerheid verkry word oor die korrekte syfer nie.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Isaacs, Nathaniel
Volgende onderwerp: Insek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:09:52 MGT 2024