Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Inyazura
Inyazura [boodskap #122291] Di, 18 Desember 2018 04:34
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Inyazura is 'n dorp in Zimbabwe (Rhodesiƫ) tussen Harare (Salisbury) en Umtali. Destyds was dit hoofsaaklik deur Afrikaanssprekendes uit Suid-Afrika bewoon. Tabak en ander gewasse is verbou. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 200 Blankes.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Inyati
Volgende onderwerp: I'Ons, Frederick Timpson
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:54:55 MGT 2024