Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Ixia of Klossie (Iridiceae)
Ixia of Klossie [boodskap #122284] Ma, 17 Desember 2018 17:11
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die ixia of klossie (Iridiceae) is 'n slank draadagtige bolplant wat in die Kaapse Skiereiland groei en in die lente blom. Dit het 'n los aar van helder blomme en buisagtige blomblare en grasagtige blare. Die algemeenste is die wit Ixia polystachya wat teen klam berghange aangetref word. Ander variëteite is die geel en pienk klossies (I. maculata en I. paniculata); en die pienk en pers I. incarnata van die droë Ceres-, Montagu, en Wes-Karoogebiede. Sien Iris.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Iwa
Volgende onderwerp: Ixopo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:04:56 MGT 2024