Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Italiaanse Redery (Navigazione Libera Triestina of Trieste)
Italiaanse Redery [boodskap #122282] Ma, 17 Desember 2018 17:08
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Italiaanse Redery (Navigazione Libera Triestina of Trieste) se eerste gereelde diens na Suid-Afrika - vrag en passasiers - is in 1925 onder aanmoediging van generaal J.B.M. Hertzog ingestel. Dit is later uitgebrei met die toevoeging van verskeie groot bote, insluitende die Giulio Cesare. Sedert die Tweede Wêreldoorlog het 'n paar pragtige nuwe bote bygekom.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Israeliete
Volgende onderwerp: Iwa
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:34:02 MGT 2024