Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Isipingo
Isipingo [boodskap #122280] Ma, 17 Desember 2018 17:01
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Isipingo is 'n kusoord aan die Natalse suidkus, sowat 11 myl van Durban. Die naam is afgelei van die wilde vrugte wat daar groei. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 7,936 (1,379 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Isibongo
Volgende onderwerp: Israeliete
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:45:35 MGT 2024