Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Innesdale
Innesdale [boodskap #122277] Ma, 17 Desember 2018 15:47
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Innesdale was 'n onafhanklike munisipaliteit noord van Pretoria. Kort na die Tweede Vryheidsoorlog gestig en vernoem na sir James Rose-Innes, die destydse Hoofregter van Transvaal en later van die Unie. Dit is in Oktober 1931 by Pretoria ingelyf.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Innes, Dr. Robert Thorburn Aytoun
Volgende onderwerp: Intombi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:47:28 MGT 2024