Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Inkruipplaas
Inkruipplaas [boodskap #122275] Ma, 17 Desember 2018 15:43
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Inkruipplaas is 'n plaas wat vroeër dae uitgelê is op 'n stuk grond waarvan die bure die grense betwis het. Op dié manier is waardevolle stukke grond soms verkry. Vergelyk Uitvalgrond.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Inkosi
Volgende onderwerp: Innes, Dr. Robert Thorburn Aytoun
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:07:20 MGT 2024