Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Ingogo
Ingogo [boodskap #122269] Ma, 17 Desember 2018 15:31
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Ingogo is 'n hoogte op die grens van Natal en Transvaal, ook bekend as Skuinshoogte, en toneel van 'n veldslag op 8 Februarie 1881 in die Eerste Vryheidsoorlog. Die Britse troepe was onder bevel van luitenant-kolonel Ashburnham, en dié van die Suid-Afrikaanse Republiek onder kommandant Nicolaas Smit. Die Britse verliese was 7 offisiere en 69 manskappe terwyl 3 offisiere en 64 manskappe gewond is. Aan Boerekant is 8 gedood en 6 gewond.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Indwe
Volgende onderwerp: Ingubu
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:53:09 MGT 2024